Opening book details…
Can I read Omdat die hart onthou (Satyn) on EtoBox?
Omdat die hart onthou (Satyn) by Bierman, Ettie is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Omdat die hart onthou (Satyn) about?
Krizelda en Alwyn is albei studente van Pretoria – hy afgestudeer met ’n BA Honneurs en sy ’n naïewe tweedejaartjie – wat mekaar tydens ’n vakansie op Margate ontmoet. Gou is hulle halsoorkop verlief en trouplanne volg vinnig. Krizelda moet egter eers haar studie voltooi en Alwyn is op pad Washington toe vir ’n jaar ondervinding in die Amerikaanse koerantwese. Sy vlug word deur ’n tornado van koers gedwing en tydens ’n noodlanding in New York slaan die vliegtuig aan die brand. Alwyn is ernstig beseer en ly aan geheueverlies. Krizelda vind uit sy is swanger en haar konserwatiewe pa jaag haar uit die huis. Sy kan Alwyn op geen manier opspoor nie en vind toevlug by haar tannie, maak haar kind alleen groot en ontwikkel ’n wrok teenoor Alwyn, wat haar immers skynbaar in die steek gelaat het. Maar ná ses jaar, midde-in griewe en misverstande, is daar ’n herontmoeting toe hy haar baas word. Krizelda is so verbitter teenoor mans en veral Alwyn, en hy het boonop ’n Britse nooi . . . Sal hul harte ooit onthou wat eens was, en die pad terug daarheen vind?
Who reads Omdat die hart onthou (Satyn)?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Bierman, Ettie
- Publisher
- Tafelberg-Uitgewers
- Published
- 2013
- Language
- AF
- ISBN
- 9780624063742
- Category
- work of fiction
- Subjects
- Romance, Fiction
More by Bierman, Ettie
Browse all works by Bierman, Ettie
Similar books
- Satyn - Omnibus 05 — Skrywers, 3 (2015)
- Hermien en die hartedief (Satyn) — Anita Du Preez (2013)
- Omdat jy my liefhet (Satyn) — Elsa Winckler (2018)
- Marlene en die macho man (Satyn) — Anita du Preez (2017)
- Hartklop Omnibus 3 — Madelein Malherbe & Rykie Roux & Malene Breytenbach (2017)
- Fluisterliefde (Satyn) — Ettie Bierman (2012)