Skip to content

Opening book details…

Can I read Hartklop Omnibus 3 on EtoBox?

Hartklop Omnibus 3 by Madelein Malherbe & Rykie Roux & Malene Breytenbach is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Hartklop Omnibus 3 about?

Heler van skade: Lucinda O’Neill word ’n pos as pediater by die Wynland-kliniek vir Aansteeklike Siektes aangebied en dit bring ’n algehele ommekeer in haar lewe mee – en nie slegs op professionele gebied nie. Want hier ontmoet sy vir Werner Huber, ’n siviele ingenieur, wie se seun tydens ’n werkskontrak in Afrika ’n tropiese siekte opgedoen het. Wanneer hy die seuntjie na die kliniek bring, maak dit ’n groter impak op Lucinda se lewe as wat sy ooit kon voorsien het. En intussen maak die resiesjaer Edwin van Reenen, wat haar ken sedert hulle kinderdae in die weeshuis, aanspraak op haar vriendskap en liefde. Lucinda het haar nog altyd van liefdesverbintenisse weerhou; haar werk was haar erns. Maar in die Wynland-kliniek word sy verplig om keuses te maak – en meteens lyk haar pad vorentoe baie gekompliseerd. Die dokter se geheime passie: Janli Filmalter, ’n toegewyde mediese student in haar vyfde jaar, en dokter Christiaan Lombard ken mekaar al vandat sy ses en hy nege jaar oud was. Hulle ken ook mekaar se families goed – dalk té goed. Waarom haat Christiaan haar skatryk pa so? Sal hy Gé, haar losbol-broer, kan vergewe vir wat hy aan sy onskuldige kleinsus gedoen het? Maar die belang

Who reads Hartklop Omnibus 3?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Madelein Malherbe & Rykie Roux & Malene Breytenbach
Publisher
Tafelberg-Uitgewers
Published
2017
Language
AF
ISBN
9780624080923
Category
work of fiction
Subjects
Romance, Fiction

Other editions & translations

More by Madelein Malherbe & Rykie Roux & Malene Breytenbach

Browse all works by Madelein Malherbe & Rykie Roux & Malene Breytenbach

Similar books