Opening book details…
Can I read Hermien en die hartedief (Satyn) on EtoBox?
Hermien en die hartedief (Satyn) by Anita Du Preez is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Hermien en die hartedief (Satyn) about?
Hermien en Jamie is nét vriende. As studente was hulle woonstelmaats, en ja, jare gelede was daar daardie enkele insident . . . Maar wanneer Jamie al wéér in haar woonstel kom asiel soek nadat hy die soveelste keer van ’n vrou weggehardloop het, is Hermien baie seker sy soek hom nie naby haar nie. Sy wat Hermien is, het ’n baie gawe kêrel en haar eie, suksesvolle besigheid. Jamie is net in die pad, veral toe hy aandring om ’n paar dae by haar te bly om te skuil van sy nuutste porsie gebakte pere. En tog . . . Hy’s Jamie . . . Hermien se sake loop vreeslik deurmekaar. Sy en Jamie beland in die bed op ’n manier wat haar laat duisel, die saai maar goeie Wynand vra haar om te trou, daar’s ’n onverwagse swangerskap en les bes ’n verwarde vakansie in Italië. Deurentyd worstel Hermien met haar demone: Sy glo sy’s te mollig en sy kan geen man vertrou nie, allermins die player Jamie, weens haar pa se kaperjolle en haar ma se gebroke hart. Jamie moet alles uithaal om haar te wys dat hulle twee saam álles kan hê, maar eers moet hy én Hermien albei ’n groot stuk grootword aanpak.
Who reads Hermien en die hartedief (Satyn)?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Anita Du Preez
- Publisher
- Satyn
- Published
- 2013
- Language
- AF
- ISBN
- 9780624063698
- Category
- work of fiction
- Subjects
- Romance, Fiction
Other editions & translations
More by Anita Du Preez
Browse all works by Anita Du Preez
Similar books
- Satyn - Omnibus 05 — Skrywers, 3 (2015)
- Anderkant Vergeet — Merwe, Santie van der (2016)
- Die Hart Soek Wat Hy Soek — Zyl, Rene van (2022)
- Letitia en die lektor (Satyn) — Preez, Anita du (2016)
- Anderkant die volmaan (Satyn) — Ettie Bierman (2011)
- Omnibus 39 - Eensaam op Wegdraai, Verworpe Silwer, Wag-'n-bietjiebos van die liefde — Ena Murray (2013)