Skip to content

Opening book details…

Can I read Bybelstories vir Kinders on EtoBox?

Bybelstories vir Kinders by Wendy Maartens; Marie Prinsloo is a nonfiction available to read on EtoBox.

What is Bybelstories vir Kinders about?

Bybelstories vir Kinders bevat kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en word op 'n eenvoudige en vars manier geskryf. Die stories is geskik vir selflees of voorlees deur 'n ouer persoon. Bybelstories vir Kinders is 'n plaaslike skepping deur die skrywer en illustreerder waarmee Suid-Afrikaanse kinders dus maklik kan identifiseer. Die Bybelfeite is steeds korrek maar die outeur se moderne aanslag is heelwat anders as die stereotipiese Bybelstorietaal wat dikwels gebruik word. Die stories is ontwerp om God as vaderfiguur te voor te stel, kinders toe te rus om goed aan ander te doen en om hulle aan te moedig om naasteliefde en deernis te betoon. Dit spreek ook alledaagse probleme aan wat kinders bekommerd en bang maak. Elke storie sluit af met 'n eenvoudige gebed wat betrekking het op die les wat uit die storie voortspruit.

Who reads Bybelstories vir Kinders?

It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.

Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.

Author
Wendy Maartens; Marie Prinsloo
Publisher
Penguin Random House South Africa
Published
2015
Language
AF
ISBN
9781432305109
Category
nonfiction
Subjects
Religion, Fiction

More by Wendy Maartens; Marie Prinsloo

Browse all works by Wendy Maartens; Marie Prinsloo

Similar books