Opening book details…
Can I read Robey Leibbrandt 'n Lewe van fanatiesme (2019) on EtoBox?
Robey Leibbrandt 'n Lewe van fanatiesme (2019) by Albert Blake is a nonfiction available to read on EtoBox.
What is Robey Leibbrandt 'n Lewe van fanatiesme (2019) about?
Die Suid-Afrikaanse Olimpiese bokser ROBEY LEIBBRANDT is gedurende die Tweede Wêreldoorlog deur die Nazi’s op ’n epiese tog in ’n klein seiljag van Europa na Suid-Afrika gestuur. Sy missie? Om in opdrag van die Duitse militêre geheimediens as skakel tussen die Nazi’s en die Ossewabrandwag te dien. Leibbrandt het ook sy eie planne gehad om ’n sluipmoord op eerste minister Jan Smuts uit te voer en die regering omver te werp. Leibbrandt het ’n aanhanger van nasionaal-sosialisme geword toe hy in 1936 vir Suid-Afrika aan die Olimpiese Spele in Berlyn deelgeneem het. Hy is daarna deur die Duitse militêre geheimediens gewerf en het intensiewe sabotasieopleiding ontvang. Wie was hierdie man wat uiteindelik aan hoogverraad skuldig bevind en ter dood veroordeel is? Dié biografie deur die bekroonde skrywer Albert Blake werp nuwe lig op hierdie enigmatiese figuur en die fanatisme wat hom aangevuur het.
Who reads Robey Leibbrandt 'n Lewe van fanatiesme (2019)?
It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.
Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.
- Author
- Albert Blake
- Publisher
- Jonathan Ball Publishers
- Published
- 2019
- Language
- AF
- ISBN
- 9781868429790
- Category
- nonfiction
- Subjects
- Historical Fiction, Memoir, History
Other editions & translations
More by Albert Blake
Browse all works by Albert Blake
Similar books
- Sukses Van Veg Vir 'N Beter Lewe — N. V. Perdomo N. V. (2014)
- Suiker Britz : dossier van 'n speurbaas — Anemari Jansen; Stefaans Coetzee (2019)
- Die onbekende Van Gogh: Die lewe van Cornelis van Gogh, van Nederland tot Suid-Afrika — Chris Schoeman (2015)
- Boerseun_Memoires van 'n Anglo-Boereoorlogseun — Chris Schoeman (2010)
- Die groot drie: ’n Eeu van spotprente in Die Burger 1915-2015 — Francois Verster (2016)
- Die uitgeworpene (eBoek): n Verhaal wat 'n kykie bied op 'n lewe van geloof, die soeke na waarheid en 'n belofte van vrede (Die Erfenis van Lancaster-distrik) — Beverly Lewis (2002)