Skip to content

Opening book details…

Can I read Nog Maklike soet happies vir kinders on EtoBox?

Nog Maklike soet happies vir kinders by Janette Mocke is a nonfiction available to read on EtoBox.

What is Nog Maklike soet happies vir kinders about?

Elke hoofstuk in Nog Maklike Soet Happies vir Kinders bevat 'n ander partytjietema, insluitende treine, monsters, skape, skoenlappers, bye, superhelde, lappoppe en dinosourusse. Al die soet happies word gemaak deur maklik bekombare bestanddele te gebruik, soos malvalekkers, roomyshorinkies, jellielekkers, stokkielekkers en wafelbeskuitjies. Elke tema sluit 'n middelstuik vir die tafel in wat gebruik kan word as die tradisionele verjaardagkoek. Die eenvoudige aanwysings vereis nie bak- of spesialisvaardighede nie en is gemik op enige ouer wat die perfekte kinderpartytjie wil reël sonder om te veel geld of ure in die kombuis te spandeer. Kinders sal groot byval vind by al die peuselhappies en temas kan aangepas word volgens voorkeure en ouderdomme. Pragtige fotografie en stilering vertoon die peuselhappies op 'n besondere manier en verskaf verdere idees vir partytjies.

Who reads Nog Maklike soet happies vir kinders?

It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.

Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.

Author
Janette Mocke
Publisher
Penguin Random House South Africa
Published
2016
Language
AF
ISBN
9781432305598
Category
nonfiction

More by Janette Mocke

Browse all works by Janette Mocke

Similar books