Opening book details…
Can I read Die Sjeik Se Prys on EtoBox?
Die Sjeik Se Prys by Graham, Lynne is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Die Sjeik Se Prys about?
Sy onvolmaakte juweel . . . Toe sjeik Zahir Ra’if Kwarisji met ’n Westerse vrou getrou het, het dit oproer in sy familie veroorsaak. Daarby was sy troue met Sapphire Marshall die grootste fout in Zahir se persoonlike lewe. Koud en hard soos die edelsteen waarna sy genoem is, verlaat Sapphire die koninkryk voordat sy die huweliksbed deel. Dit laat Zahir om die skande alleen te hanteer – en vyf miljoen pond armer. Nou word sy vrou in sy woestyn opgemerk en voordat sy kan wegkom, besluit Zahir om haar eens en vir altyd uit sy gedagtes te kry. En hy gaan begin deur sy huweliksnag te eis!
Who reads Die Sjeik Se Prys?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Graham, Lynne
- Publisher
- Jacklin Enterprises
- Published
- 2013
- Language
- AF
- ISBN
- 9781415025925
- Category
- work of fiction
More by Graham, Lynne
Browse all works by Graham, Lynne
Similar books
- Een Nag Met die Sjeik — Kristi Gold (2014)
- Die Kommissaris se Spook — Claudio Ruggeri (2018)
- Om ’N Sjeik Aan Te Durf — Maisey Yates (2015)
- Anderkant die volmaan (Satyn) — Ettie Bierman (2011)
- Held op 'n Harley & Die bruidegom se eks (RomanzaLiefde) — Rooyen, Corné van & Richards, Ria (2018)
- Daan Dreyer se blou geranium — Walt, Derick B van der (2012)