Skip to content

Opening book details…

Can I read Een Nag Met die Sjeik on EtoBox?

Een Nag Met die Sjeik by Kristi Gold is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Een Nag Met die Sjeik about?

“Ek het nog nooit daardie nag vergeet nie.” Hy het eens plig bo liefde gekies. Nou, om van sy skuldgevoelens en hartseer te ontsnap, soek die wewenaarkoning Rafiq Mehdi vertroosting by sy ou liefde, dokter Maysa Barad. Haar passievolle oorgawe laat hom besef dat Maysa die vrou is met wie hy moes getrou het. Pleks daarvan het sy geriefshuwelik niks anders as pyn en hartseer meegebring nie. Maysa – beeldskoon, toegewyd, deernisvol – word nou geag te onafhanklik te wees om ’n sjeik se bruid te word. Rafiq is dalk gereed om sy koninkryk op die spel te plaas om Maysa hierdie keer te kry, maar die waarheid omtrent Maysa kan Rafiq se wêreld onderstebo keer . .

Who reads Een Nag Met die Sjeik?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Kristi Gold
Publisher
Jacklin Enterprises
Published
2014
Language
AF
ISBN
9781415026359
Category
work of fiction

Other editions & translations

More by Kristi Gold

Browse all works by Kristi Gold

Similar books