Opening book details…
Can I read Om ’N Sjeik Aan Te Durf on EtoBox?
Om ’N Sjeik Aan Te Durf by Maisey Yates is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Om ’N Sjeik Aan Te Durf about?
Wraak tot elke prys! Prinses Samarah Al-Azem het van meet af geweet sy moet haar kans afwag as sy wil wraak neem. Oplaas is sy gereed om sjeik Ferran Bashar om die lewe te bring. Hy is haar koninkryk se grootste vyand en die man wat haar van alles beroof het. In die nagtelike ure wag sy hom in sy slaapkamer in . . . Dit is nie die eerste keer dat Ferran hom in ’n sluipmoordenaar vasloop nie . . . Maar nog nooit was die moordwapen in die hand van ’n beeldskone aanvaller nie. Hy kry haar egter spoedig in sy mag en besluit om sy kans waar te neem.Samarah word voor ’n keuse gestel: Tronkstraf in ’n sel . . . of in goue boeie as sy vrou.
Who reads Om ’N Sjeik Aan Te Durf?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Maisey Yates
- Publisher
- Jacklin Enterprises
- Published
- 2015
- Language
- AF
- Category
- work of fiction
More by Maisey Yates
Browse all works by Maisey Yates