Opening book details…
Can I read Sprokie: 'n Soeke na sprankel on EtoBox?
Sprokie: 'n Soeke na sprankel by Natasha Sutherland is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Sprokie: 'n Soeke na sprankel about?
Ons almal weet hoe sprokies werk, nè? ’n Vrou is op soek na ’n man (of na mag, roem of geld). Man ontmoet vrou. Man wil vrou hê (sowel as mag, roem en geld). Voeg ’n towerspel hierby, en siedaar: “Hulle het lank en gelukkig saamgeleef ...”Maar wat gebeur ná die gelukkige einde? Wat gebeur as ’n krisis kom? As die prins nie meer verlief is nie? As die kasteel se dak lek? Of wanneer afleggings binne die koninkryk gebeur? Wanneer ons so opgeneem raak in die rolle van lewensmaat, ma,besigheidsvrou, minnaar, vriendin, dogter ... dat ons op ’n dag met skok besef die sprokie is weg?WAT HET GEWORD VAN DIE SPROKIESLEWE WAARVAN EK GEDROOM HET?EN HOE KRY EK MY SPRANKEL TERUG?Jou Sprankel? Dis jou mojo, jou woema, jou oemf, jou glans ... jou persoonlike towerkrag.In sprokie bely Natasha Sutherland dat sy haar Sprankel verloor het en met die hulp van haar vriendinne, begin sy daarna soek ... en vind dit op die interessantste plekke.Op hierdie tog vind jy inspirasie om ...los te kom uit daardie gevoel van vasgeval wees ...anders te dink oor mans ...jou vrouenetwerk beter te benut ...uiting te gee aan jou wilde kant ...jou sintuie te prikkel ...die oohh van orgasmes te ervaar ... te ontdek wat jo
Who reads Sprokie: 'n Soeke na sprankel?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Natasha Sutherland
- Publisher
- Carpe Diem Media
- Published
- 2019
- Language
- AF
- Category
- work of fiction
More by Natasha Sutherland
Browse all works by Natasha Sutherland
Similar books
- Boomkastele — Schalk Schoombie (2015)
- Vita Trilogie 01 - ’n Venster vir die son: Waar liefde en lig woon — Helena Hugo (2010)
- Vyf En Twintig Trappe Na Benede — Madelein Rust (2021)
- Boer kry 'n Vrou (Romanse) — Jan van Staden (2015)
- Lang Pad Na Liefde — Amelia Strydom (2014)
- Seën vir ’n Kleikind — Maretha Maartens (2011)