Skip to content

Opening book details…

Can I read Vyf En Twintig Trappe Na Benede on EtoBox?

Vyf En Twintig Trappe Na Benede by Rust, Madelein is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Vyf En Twintig Trappe Na Benede about?

Wat wag daar om ontdek te word net vyf en twintig trappe na benede? Wanneer Renée Verster-Roux haar swart gewaad, donker grimering en skarlaken lipstif aansit, klim sy trap vir trap af na die wêreld van haar alterego. As Lisbé is sy nie meer die swartskaapdogter van die ryk Versters nie, maar ʼn bedrewe knoeier wat haar voordoen as ʼn waarsêer om haar trust fonds aan te vul. Vir haar is Janine Oosterhuis, ʼn doktersvrou wat oortuig is haar man wil haar vermoor, presies die tipe kliënt wat sy soek: skatryk en paranoïes. Maar die dag toe dié vrou met die groot diamante en bang oë haar huis binnestap, het alles verander. Hoe kon sy voorsien dat iemand die vrou werklik sou vermoor? Terwyl Renée ondersoek instel, veg sy teen nuwe herinneringe en teisterende nagmerries van die dag toe haar driejarige broertjie dood is. Hoe meer sy probeer uitrig hoe groter raak haar ma, Melisandré, se afksu. En dan is daar haar ontwikkelende gevoelens jeens Hermann, die onweerstaanbare polisieman. Wat het daardie dag met haar boetie gebeur? Is dit waarom haar ma haar herhaaldelik straf en oënskynlik haat? En waarom bly sy droom van die kelder in hulle Bayswaterhuis? Wat wag daar om ontdek te word, net vy

Who reads Vyf En Twintig Trappe Na Benede?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Rust, Madelein
Publisher
LAPA Publishers
Published
2021
Language
AF
ISBN
9780639607634
Category
work of fiction

More by Rust, Madelein

Browse all works by Rust, Madelein

Similar books