Opening book details…
Can I read Boomkastele on EtoBox?
Boomkastele by Schalk Schoombie is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Boomkastele about?
Dit het begin met ’n wit moerbeiboom en ’n witstinkhoutboom. Hartvormige blaar en blinkgroen dunblaar. Celtis africana en Morus alba. Twee reuse wat drie meter uitmekaar geplant is en met verloop van dekades inmekaar gewroet het. ’n Afgetrede navorser sweer wraak nadat sy buurman twee reusagtige bome tussen hul erwe laat afkap. Terselfdertyd kom ’n Johannesburgse misdaadverslaggewer op die spoor van die berugte Sirkelman, ’n graffiti-kunstenaar wat Da Vinci se Vitruviaanse Man op geheimsinnige wyse op stadsmure aanbring. Die spoor lei uiteindelik na ’n bouval in Hillbrow . . . maar wat het ’n magdom verstrengelde stories en raaisels werklik met mekaar gemeen? ’n Verhaal oor monsterbome, scammers, sonde met die bure, donker perde – en die absurde.
Who reads Boomkastele?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Schalk Schoombie
- Publisher
- Human & Rousseau ( PTY) Ltd
- Published
- 2015
- Language
- AF
- ISBN
- 9780798167673
- Category
- work of fiction
More by Schalk Schoombie
Browse all works by Schalk Schoombie