Skip to content

Opening book details…

Can I read Abel Se Dogters on EtoBox?

Abel Se Dogters by Helene de Kock is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Abel Se Dogters about?

Die wewenaar Abel Buitendag se lewe op sy plaas in die Oos-Vrystaat het ’n stil, onverstoorde gang. Of so dink hý. Sy drie dogters smag eintlik na meer warmte en kontak, na ’n lewe wat gelééf word. Sedert hul ma se dood, toe hulle nog klein was, klou hul pa verbete vas aan dit wat verby is. Maar soos Abel se dogters een vir een uit die huis gaan en deel word van die groot wêreld, gryp die lewe hul met woede en met vreugde vas. Hulle ervaar die storm en soet pyn, ook soms die bitterheid, wat liefde bring. Die oudste dogter, Adelien, is ’n dosent in sielkunde in die stad en moet op ’n dag kies tussen twee besonderse mans in haar lewe. Maar sy is ook gekweld oor haar twee susters. Christel, die jongste een, is nog op skool en alleen by die huis met ’n pa wat te sag is. En Bernadette het ’n man gekies wat haar dalk nog baie hartseer kan bring.

Who reads Abel Se Dogters?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Helene de Kock
Publisher
Human & Rousseau ( PTY) Ltd
Published
2014
Language
AF
ISBN
9780798168090
Category
work of fiction
Subjects
Fiction, Literary Fiction

More by Helene de Kock

Browse all works by Helene de Kock

Similar books