Skip to content

Opening book details…

Can I read Ena Murray Omnibus 29 on EtoBox?

Ena Murray Omnibus 29 by Ena Murray is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Ena Murray Omnibus 29 about?

Gesamentlik staan hierdie twee stories bekend as Die Verduin-sage, ’n verhaal wat so ryk aan intrige en sensasie, hartstog en skandale, liefdeskinkels en noodlotsdraaie is as die beste TV-sepie. In Die gesin Verduin leer ken ons die eerste geslag van dié gesiene en skatryk familie. Aan die hoof staan Rolf, wat sy fortuin gemaak het nog voor sy huwelik met Reina. Al vyf hul kinders kom op ’n manier in opstand teen hul hardvogtige pa, maar sy invloed strek ver, en sy genade teenoor “swakkelinge” is min. En in Sondes van die vaders ontmoet ons die tweede en derde geslag Verduins – hulle is gewoond aan die gerief wat gepaardgaan met rykdom, maar het nog nooit nodig gehad om sélf hard daarvoor te werk nie. Eindelik begin die Verduin-ryk te wankel – sal enigeen mans genoeg wees om dié situasie om te keer?

Who reads Ena Murray Omnibus 29?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Ena Murray
Publisher
Jasmyn
Published
2011
Language
AF
ISBN
9780624052753
Category
work of fiction
Subjects
Romance, Fiction

More by Ena Murray

Browse all works by Ena Murray

Similar books