Opening book details…
Can I read 2 Vywervrou - Mirre (2019) on EtoBox?
2 Vywervrou - Mirre (2019) by Chanette Paul is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is 2 Vywervrou - Mirre (2019) about?
Hoe ontmasker n vrou die man wat haar aanrand sonder om die teiken vir sy wraak te word? Hy sal vir jou s dit sal nooit weer gebeur nie, maar trust me, dit sal. As daardie membraan tussen selfbeheer en gewelddadigheid eers eenkeer geskeur het, word dit nooit weer heel nie. Dis soos maagdevlies. Jy kan nooit weer maagd word nie. Soos onskuld. As jy dit eers verloor het, kry jy dit nooit weer terug nie. En die aanrandings sal eskaleer. It is the nature of the beast. Mirre weet Marilyn is reg, maar Dreyer skei nie. En as sy hom aankla van huishoudelike geweld, sal hy nooit weer sy beroep as befaamde huweliksberader kan volg nie. Sy reputasie sal vernietig wees. En dt sal hy haar nooit vergewe nie. Buitendien, sy verstaan waar die beast in haar andersins sjarmante man vandaan kom. Maar sy weet ook dat sy volgende keer dalk nie aanranding sal oorleef nie. Mirre gaan skuil by haar vriendin Corali op Vywerbaai, waar Boeta Naud met sy vrou en drie seuns ook woon. Boeta, haar jeugliefde wat steeds haar hart in die holte van sy growwe bouershand hou. Mirre is die tweede deel van die Vywervrou-trilogie wat gaan oor vroue wat hulle lewenslesse op die moeilike manier leer, maar nie moed opg
Who reads 2 Vywervrou - Mirre (2019)?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Chanette Paul
- Publisher
- LAPA Publishers
- Published
- 2019
- Language
- AF
- ISBN
- 9780799398175
- Category
- work of fiction
Other editions & translations
More by Chanette Paul
Browse all works by Chanette Paul
Similar books
- Vywervrou: Lira — Chanette Paul (2019)
- Vywervrou-trilogie: Corali (Vywervrou Trilogie Book 3) — Chanette Paul (2020)
- 'n Oogwink (Christelike Roman) — Joyce MeyerIn (2014)
- Ultrasatyn 2 — Elsa Winckler & Amelia Strydom (2016)
- Die Gefolterde Dokter Vind Berusting — Kate Hardy (2014)
- Satyn - Omnibus 05 — Skrywers, 3 (2015)