Skip to content

Opening book details…

Can I read Die Gefolterde Dokter Vind Berusting on EtoBox?

Die Gefolterde Dokter Vind Berusting by Kate Hardy is a book available to read on EtoBox.

What is Die Gefolterde Dokter Vind Berusting about?

## D © Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder die skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, skyf-of bandopname, of deur enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of -ontsluiting. Hierdie uitgawe word gepubliseer volgens ooreenkoms met Harlequin Enterprises II B.V. Alle handelsmerke word gebruik kragtens 'n lisensie verleen deur Harlequin Enterprises II B.V. Alle karakters in hierdie boek is fiktief. Enige ooreenkoms met werklike mense, lewend of dood, is bloot toevallig. 1 IS belaglik, besef Marc. Hy is immers nie vyf jaar oud en dis nie sy eerste skooldag nie. Hy is vyf en dertig en dis sy eerste dag as algemene praktisyn by Pond Lanespreekkamers. Hy ruk hom reg. Daar is geen rede om senuweeagtig te wees nie. As Sam, die senior vennoot by die praktyk, nie gereken het Marc kan deel van die span wees nie, sou hy hom nie die werk aangebied het nie. Marc het tien jaar in 'n besige praktyk in Londen gewerk. Dit gaan anders wees om op 'n rustige plattelandse dorp te werk, maar anders is wat hy wil hê. Iets wat hom die herinneringe sal help verge

Author
Kate Hardy
Publisher
Jacklin Enterprises
Published
2014
Language
AF

More by Kate Hardy

Browse all works by Kate Hardy

Similar books