Skip to content

Opening book details…

Can I read 2. Vywervrou Mirre on EtoBox?

2. Vywervrou Mirre by Chanette Paul is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is 2. Vywervrou Mirre about?

Hoe ontmasker n vrou die man wat haar aanrand sonder om die teiken vir sy wraak te word? Hy sal vir jou s dit sal nooit weer gebeur nie, maar trust me, dit sal. As daardie membraan tussen selfbeheer en gewelddadigheid eers eenkeer geskeur het, word dit nooit weer heel nie. Dis soos maagdevlies. Jy kan nooit weer maagd word nie. Soos onskuld. As jy dit eers verloor het, kry jy dit nooit weer terug nie. En die aanrandings sal eskaleer. It is the nature of the beast. Mirre weet Marilyn is reg, maar Dreyer skei nie. En as sy hom aankla van huishoudelike geweld, sal hy nooit weer sy beroep as befaamde huweliksberader kan volg nie. Sy reputasie sal vernietig wees. En dt sal hy haar nooit vergewe nie. Buitendien, sy verstaan waar die beast in haar andersins sjarmante man vandaan kom. Maar sy weet ook dat sy volgende keer dalk nie aanranding sal oorleef nie. Mirre gaan skuil by haar vriendin Corali op Vywerbaai, waar Boeta Naud met sy vrou en drie seuns ook woon. Boeta, haar jeugliefde wat steeds haar hart in die holte van sy growwe bouershand hou. Mirre is die tweede deel van die Vywervrou-trilogie wat gaan oor vroue wat hulle lewenslesse op die moeilike manier leer, maar nie moed opg

Who reads 2. Vywervrou Mirre?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Chanette Paul
Publisher
LAPA Publishers
Published
2019
Language
AF
ISBN
9780799398199
Category
work of fiction

Other editions & translations

More by Chanette Paul

Browse all works by Chanette Paul

Similar books