Opening book details…
Can I read Dawid: Van skaapwagter tot koning van Israel on EtoBox?
Dawid: Van skaapwagter tot koning van Israel by Thom, Jaco is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Dawid: Van skaapwagter tot koning van Israel about?
Teen die agtergrond van die politieke en godsdienstige onrus van die Ou Testamentiese tyd kon dié verhaal maklik ’n hoofberig in vandag se koerant gewees het.Bendeleier, egbreker, moordenaar ...Maar ook koning, psalmdigter en man na God se hart.Deur al die wisselvallighede van sy lewe het Dawidlojaal gebly aan Jahwe sy God. In alles het hy op Jahwe en sy beloftes alleen vertrou. Selfs toe hy gruwelik gesondig het en gestraf is, het hy sy oog op Hom gevestig gehou.In hierdie verbeeldingryke, Woordgetroue weergawevan die geskiedenis van een van die bekendste konings in die Ou Testament, kry Dawid gestalte as ’n gewone man wat buitengewone dinge gedoen het. Sy strewes, tekortkominge en verhoudings met die talle karakters wat deel is van sy verhaal, maak hom iemand met wie moderne mense hulle kan vereenselwig.Die verhaal van DAWID bring hoop vir mense wat duisende jare ná hom leef.God gebruik steeds mense wat soms struikel om sy werk te doen. ’n Diep geestelike verhouding met ons Skepper is ook vir ons moontlik soos dit vir Dawid was.Hierdie grootse verhaal van liefde en geloof uit die antieke geskiedenis word op ’n vars manier aangebied vir mense wat in die onstuimige tye van die 21st
Who reads Dawid: Van skaapwagter tot koning van Israel?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Thom, Jaco
- Publisher
- Carpe Diem Media
- Published
- 2018
- Language
- AF
- Category
- work of fiction
More by Thom, Jaco
Browse all works by Thom, Jaco
Similar books
- Die Beste Spookstories van C.J Langenhoven — Langenhoven, C.J. (2015)
- Draaipunt: 'N Ware Verhaal Van Liefde Oorvloedig — van der Merwe, Anton (2012)
- Tot Siens, Koning Arthur — Annelie Ferreira (2012)
- Swaard van die Gode — Anna Erishkigal (2017)
- Mense Van My Asem — Steve Hofmeyr (2010)
- ’n Stukkie van die legkaart — Rina Venter (2018)