Skip to content

Opening book details…

Can I read Swaard van die Gode on EtoBox?

Swaard van die Gode by Anna Erishkigal is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Swaard van die Gode about?

Van die begin van tyd, is twee antieke teëstanders in ʼn stryd vir beheer van die aarde. Een man het opgestaan om te staan by die mensdom. 'n Soldaat wie se naam ons steeds vandag onthou....Engelagtige Magte Kolonel Mikhail Mannuki'ili word wakker, noodlottig gewond, in sy skip wat neergestort het. Die vrou wat sy lewe red het vermoëns wat bekend lyk, maar met geen geheue van sy verlede, kan hy nie onthou hoekom nie!.Ninsianna se mense het profesieë van 'n gevlekte Kampioen, 'n swaard van die gode wat haar mense teen 'n bose een sal verdedig. Mikhail dring aan dat hy geen demi-god is nie, maar sy geheimsinnige vermoë om dood te maak vertel ‘n anger storie..Intussen, in die hemele, vluister boosheid vir 'n stuurse prins. 'n Sterwende spesie probeer om uitwissing te verhoed. En twee keisers, gevestig in hul antieke ideologieë, kan nie die groter bedreiging in hierdie sci-fantasie oorvertelling van mensdom se mees epiese verhaal oor die stryd tussen goed en kwaad, die botsing van keiserryk en ideologieë, sien nie en die grootste superheld op die aarde, die Aartsengel Mikhail..Hierdie boek is NIE godsdienstige fiksie nie!.Boek 1 van die "Swaard van die Gode" saga.

Who reads Swaard van die Gode?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Anna Erishkigal
Publisher
Seraphim Press
Published
2017
Language
AF
Category
work of fiction

More by Anna Erishkigal

Browse all works by Anna Erishkigal

Similar books