Skip to content

Opening book details…

Can I read Tot Siens, Koning Arthur on EtoBox?

Tot Siens, Koning Arthur by Ferreira, Annelie is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Tot Siens, Koning Arthur about?

Sylvia van der Merwe moet honderd ure gemeenskapsdiens doen, sy is geskors uit haar skool voordat sy matriek kon klaarmaak, en saans werk sy hard om die finansiële las vir haar enkelma en kleinboetie te verlig. Dit is wêrelde verwyder van enkele maande tevore toe sy nog planne gehad het om te gaan medies swot en gekies is as skoolprefek. Minstens is alles nie net sleg nie – haar hunk van ‘n boyfriend Hein is nog net so smoorverlief op haar, en die dienswerk by die ouetehuis is darem nie te sleg nie. En daar is tog vele ander alternatiewe beroepe as medies.Wanneer haar kleinboetie egter siek word en die dokter by noodgevalle nie wil luister nie, moet Sylvia op haar instinkte staatmaak. Dieselfde instink wat vir haar sê dat alles ook nie pluis is met haar en Hein nie.**

Who reads Tot Siens, Koning Arthur?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Ferreira, Annelie
Publisher
Tafelberg
Published
2012
Language
AF
Category
work of fiction

More by Ferreira, Annelie

Browse all works by Ferreira, Annelie

Similar books