Skip to content

Opening book details…

Can I read Ek! Ek! Ek! Herken en hanteer narsiste on EtoBox?

Ek! Ek! Ek! Herken en hanteer narsiste by Riette Rust is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Ek! Ek! Ek! Herken en hanteer narsiste about?

Hy is aantreklik, sjarmant en intelligent. Hy dra jou op die hande en julle hang aan mekaar se lippe. Maar dan begin dinge verander. Hy vereis voltyds aandag, goedkeuring en bewondering. Vir jou gevoelens en behoeftes voel hy vere. Trouens, hy beheer jou ten volle. Hy het selfs jou drome by die venster uitgegooi. Niks is ooit sy skuld nie en hy s ook nie hy is jammer nie. Waag jy dit om hom teen te gaan, of te kritiseer, gooi hy n woedebui wat n tweejarige sal laat skaamkry. Riette Rust ondersoek die narsisme-epidemie; hoe om narsiste te herken en te hanteer. Dit sluit in vroe waarskuwingstekens, al die eienskappe, asook n kontrolelys, sodat jy kan kyk of jy met n narsis te doen het. Of dalk self een is.

Who reads Ek! Ek! Ek! Herken en hanteer narsiste?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Riette Rust
Publisher
LAPA Uitgewers
Published
2016
Language
AF
ISBN
9780799376838
Category
work of fiction
Rating
3.33 / 5 (3 ratings)
Updated
2026-03-14

More by Riette Rust

Browse all works by Riette Rust

Similar books