Skip to content

Opening book details…

Can I read Ek + jy on EtoBox?

Ek + jy by Ahlers, Nerine & Steenkamp, Alet is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Ek + jy about?

Ek het finaal besluit. Ouens is agterbakse miswurms. Net wanneer jy op jou gelukkigste saam met 'n ou is, bars die borrel. Hy cruise aan na die volgende meisie en jy voel soos 'n gek. Verwerp en verneuk en alleen. Ek is klaar met ouens. Ek gaan eendag in die berge in 'n klein huisie bly en groente plant. Iewers in die Himalajas waar daar geen mans is nie. Ek wil nooit in my lewe weer 'n man sin nie. Nadat haar vorige ou haar verkul het, besluit Annabelle sy stel nie meer in ouens belang nie. Daar is baie ander dinge waaraan sy al haar tud en aandag kan bestee. Soos haar spysenierings-besigheid, haar skoolwerk en haar kleinsussie, Mila, wat nog sukkel om hulle ma se dood te verwerk. Maar dan ontmoet sy 'n blouoog-hunk wat haar laat twyfel... Moet sy dalk weer 'n ou 'n kans gee, of gaan sy weer seerkry?

Who reads Ek + jy?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Ahlers, Nerine & Steenkamp, Alet
Publisher
LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Published
2013
Language
AF
ISBN
9780799362862
Category
work of fiction

More by Ahlers, Nerine & Steenkamp, Alet

Browse all works by Ahlers, Nerine & Steenkamp, Alet

Similar books