Opening book details…
Can I read 50 VRAE om jouself te vra teen 50: ...en die antwoorde wat elke vrou móét weet on EtoBox?
50 VRAE om jouself te vra teen 50: ...en die antwoorde wat elke vrou móét weet by Smit, Nina & Maartens, Maretha & Krause-Wiid, Liesel is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is 50 VRAE om jouself te vra teen 50: ...en die antwoorde wat elke vrou móét weet about?
Hoe goed ken jy jouself? Die grootste liefde wat jy aan jouself kan bewys, is om te weet wie jy is. Selfkennis bring jou op die pad wat God vir jou bedoel het. Een manier om jouself beter te leer ken, is om vrae aan jouself te stel – en te antwoord. Hierdie boek bied 50 sulke vrae. Sommige is plesierig; ander knaag aan jou. Vir party sal jy dalk (nog) nie ’n antwoord hê nie. Vir ander sal jou antwoord maklik kom en vir nog ander sal jou antwoord van dag tot dag verskil. Maar om hierdie vrae te oordink sal jou lewe verander.... laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.Romeine 12:2
Who reads 50 VRAE om jouself te vra teen 50: ...en die antwoorde wat elke vrou móét weet?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Smit, Nina & Maartens, Maretha & Krause-Wiid, Liesel
- Publisher
- Carpe Diem Media
- Published
- 2019
- Language
- AF
- Category
- work of fiction
More by Smit, Nina & Maartens, Maretha & Krause-Wiid, Liesel
Browse all works by Smit, Nina & Maartens, Maretha & Krause-Wiid, Liesel
Similar books
- 50 dinge wat jy oor die hemel moet weet (eBoek): Skrifgebaseerde antwoorde oor die hemel — John Hart (2015)
- Om Elke Dag Te Cope — Maretha Maartens (2012)
- Nou Is die Tyd: ... Om Van Emosionele Bagasie Genees Te Word — Liesel Krause-Wiid & Lynette Beer & Wanda Bam (2019)
- 21 Dae tot 'n fantastiese huwelik: Ontdek die geheim om julle verhouding van so-so tot sjoe te neem! — Floris Knouwds (2019)
- Wat Meisies moet weet — Elfen, Jan van (2010)
- Wat Seuns moet weet — Elfen, Jan van (2010)