Skip to content

Opening book details…

Can I read Susanna M. Lingua - Gunstelinge 06 (Melodie) on EtoBox?

Susanna M. Lingua - Gunstelinge 06 (Melodie) by Lingua, Susanna M. is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Susanna M. Lingua - Gunstelinge 06 (Melodie) about?

In Waar die frangipani bloei is die streng, tradisievaste Portugese Edelman die Duque Diago de Velira Cervantes in beheer op die rustige dorpie Braco aan die kus van Afrika. Niemand op die dorpie sal ooit droom om teen die wense en begeertes of instruksies van dié adellike hertog te handel nie. Tot die beeldskone, moderne Ronelle Dekker haar vader op Braco besoek. Heel gou kom Ronelle tot die ontdekking dat haar moderne lewensuitkyk en haar moderne kleredrag reëlreg indruis teen die streng, ongenaakbare Duque se tradisies en beginsels. Met haar vurige, selfstandige geaardheid en haar drang na avontuur, kom Ronelle uit die staanspoor in botsing met die wense van die ewe vurige, aantreklike Portugese hertog en dis nie lank voordat die vonke op Braco spat nie . . . In Lied van die Isar gaan kuier Tillie Joubert vir twee maande by haar familie in Duitsland nadat sy haar onderwysstudies voltooi het. Daar ontmoet sy die aantreklike baron Ludwig Krafft. Hy raak dadelik halsoorkop verlief op die meisie uit Suid-Afrika, en teenstrydig met die tradisies van die Kraffts, vra hy haar om met hom te trou, al is sy nie uit die Duitse adelstand nie. Nadat haar ouers aanvanklik teësinnig was oor d

Who reads Susanna M. Lingua - Gunstelinge 06 (Melodie)?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Lingua, Susanna M.
Publisher
Tafelberg-Uitgewers
Published
2017
Language
AF
ISBN
9780624080978
Category
work of fiction
Subjects
Romance, Fiction

More by Lingua, Susanna M.

Browse all works by Lingua, Susanna M.

Similar books