Skip to content

Opening book details…

Can I read Die Mannheim-Sage 01 - Die fortuinsoekers on EtoBox?

Die Mannheim-Sage 01 - Die fortuinsoekers by Lerina Erasmus is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Die Mannheim-Sage 01 - Die fortuinsoekers about?

“Die mens is ’n verbasende wese, dink hy, om tegelykertyd soveel botsende emosies te kan ervaar en verwerk. Aan die een kant het hy nou met doelgerigtheid ’n man se dood beplan. Dit bevredig hom. Verraad vir verraad.” Dis die goudstormloop van die 1880’s in Johannesburg. Hebsug, verraad en passie is aan die orde van die dag. Die sewentienjarige Deborah von Albein word gedwing om hul familieplaas in die Karoo te verlaat en na die Goudstad te verhuis. Dis hiér, terwyl sy onverwags as hul gesin se broodwinner optree, waar sy boonop moet kies tussen Kit Malloy, ’n ambisieuse dobbelsaloneienaar, en Karl Mannheim, die eksentrieke erfgenaam van die Mannheim-fortuin. Malloy se ambisie kom hom egter duur te staan wanneer sy onderhandelinge met Paul Kruger bots met die ideale van Cecil John Rhodes. En Karl Mannheim se obsessies bereik ’n breekpunt wanneer die vooruitsig van ’n volmaakte toekoms een nag aan skerwe spat. Onvermydelike konfrontasies volg. En só begin die drieluik van Die Mannheim-sage . . . Gebaseer op die gewilde radio- en TV-reeks deur die bekende aktrise en skrywer Lerina Erasmus.

Who reads Die Mannheim-Sage 01 - Die fortuinsoekers?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Lerina Erasmus
Publisher
Human & Rousseau ( PTY) Ltd
Published
2017
Language
AF
ISBN
9780798174558
Category
work of fiction

Other editions & translations

More by Lerina Erasmus

Browse all works by Lerina Erasmus

Similar books