Opening book details…
Can I read Klawerjas : Gedigte on EtoBox?
Klawerjas : Gedigte by Adam Small is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Klawerjas : Gedigte about?
Ná veertig jaar is daar weer ’n Afrikaanse digbundel deur Adam Small. Ná Oos Wes Tuis Bes Distrik Ses (1973) het hy demonstratief net in Engels begin dig, en ná sy drama Krismis van Map Jacobs (1983) het sy skrywerstem stil geword. Daar was altyd die vermoede dat hierdie stilte grootliks toegeskryf kon word aan die verwerping wat hy aan die hand van taalgenote ervaar het. Verlede jaar is die Hertzogprys uiteindelik aan hom toegeken, en vanjaar verskyn nie net hierdie digbundel nie, maar ook sy Afrikaanse drama Goree, wat in 1978 in Engels geskryf is. Small gee in die titelgedig van die bundel te kenne dat Klawerjas ’n uitvloeisel is van ’n bestaanswyse, ’n uiting gee aan die gewaarwording dat hy te midde van soveel armoede en verknegting een van diegene is wat darem nog woorde het “wat aftas teen die mure van ons donker kamers van bestaan, al soekend na die deure, openinge na die lig”. Hy voeg sy stem by Van Wyk Louw en verklaar dat hy te midde van onreg nie juis anders kan nie as om te skryf, te praat en te probeer oorreed. Hy dig in dié bundel: “Daar’s dié van ons wie nie sonder / poësie kan leef nie. Niemand hoort sonder die ervaring van die ritmiese / golwing en osmose van di
Who reads Klawerjas : Gedigte?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Adam Small
- Publisher
- Uitg. Tafelberg
- Published
- 2013
- Language
- AF
- ISBN
- 9780624065470
- Category
- work of fiction
- Subjects
- Poetry, Literary Fiction, Humanities
More by Adam Small
Browse all works by Adam Small
Similar books
- Oulap se Blou: veertig kort vertellings — Chris Barnard (2011)
- Speurder Kwaaikofski 5. Die slinkse slangslentner — Banscherus, Jürgen; Geldenhuys, Kobus; Butschkow, Ralf (2013)
- Dubbelspel — Wilna Adriaanse (2014)
- Seën vir ’n Kleikind — Maretha Maartens (2011)
- Agter die skerms: Seks en dwelms in TV-land — Christo Gerlach (2012)
- Trompie Omnibus 1 — Topsy Smith (2013)