Opening book details…
Can I read My Eerste Leesboek on EtoBox?
My Eerste Leesboek by Amber Richards; Annerie Du Toit is a children's book available to read on EtoBox.
What is My Eerste Leesboek about?
Voorwoord Hierdie e-boek is doelbewus sonder enige illustrasies (behalwe vir die een hierbo). Dit dien as 'n hulpmiddel om jong lesers op te lei hoe om te lees en daar word spesifiek op die woorde gefokus sodat die kinders se aandag nie deur die illustrasies afgetrek kan word nie. Dit is 'n groot stap na afloop van die leer van die alfabet en die fonetiek van elke letter. Dit begin met drie letter-woorde en beweeg dan na vier en vyf letters en 'n paar grootter woorde. Dan word daar na hierdie spesifieke woorde gekyk in die gebruik van volledige sinne. Dit help wanneer die kinders hierdie woorde verbaliseer en só die woorde memoriseer deur dit gereeld te gebruik. Dikwels memoriseer kinders woorde deur middel van illustrasies in plaas daarvan om die woord te lees. Woorde wat rym word ook doelbewus in hierdie boek geskommel ten einde dit meer uitdagend te maak. Ek is tans besig om 'n tweejarige te leer lees, wat my gemotiveer het om hierdie boek te skryf. Hy het reeds die alfabet onder die knie, klein- en hoofletters en die fonetiek daarmee saam. Dit was moeilik om eenvoudige "woordeboeke" sonder enige illustrasies op te spoor om as die kruk te gebruik. Hiermee dien hierdie boek as ʼn
Who reads My Eerste Leesboek?
It is typically read by young readers, and the parents and educators who guide them.
Common subject areas: juvenile, young adult.
- Author
- Amber Richards; Annerie Du Toit
- Publisher
- Babelcube Books y Babelcube Inc
- Published
- 2017
- Language
- AF
- ISBN
- 9781507102039
- Category
- children's
- Subjects
- Fiction
- Rating
- 1 / 5 (1 ratings)
- Updated
- 2026-03-14
More by Amber Richards; Annerie Du Toit
Browse all works by Amber Richards; Annerie Du Toit
Similar books
- Diere-ABC — Wendy Maartens (2015)
- Kweek kinders met karakter: Vier jou kinders se andersheid en buig elke boompie na sy aard — Hettie Brittz (2018)
- My Eerste Soen En Ander Dinge Wat Jou Uit die Bloute Kan Tref — Tania Brink (2013)
- Omdat Jy My Gesoen Het — Elsa Winckler (2021)
- Waar die verlede leef (eBoek) — Karen Kingsbury (2005)
- Moemin En die Towenaar Se Hoed — Tove Jansson (2013)