Skip to content

Opening book details…

Can I read Score My 'N Gwai on EtoBox?

Score My 'N Gwai by Marlize Hobbs [Hobbs, Marlize] is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Score My 'N Gwai about?

Ek is Miesa, die sussie van Harry en Barend. Die dogter van Betta en Wilhelm. Van die Louwna-omgewing anderkant Vryburg. Van die vlaktes en die skaapkrale en die beesmis, van die landerye wat op oes staan. Ek is ook Miesa van nou, ma van Naledi, getroud met my Facebook-liefde, Jasmyn. Dis wat ek graag wil vertel.Ek is Siena Maamogwe. Met hierdie twee oge en hierdie kyk van my sien ek alles. Met hierdie hart wat so skop soos ’n hinks in my, ken ek dinge wat ander mense net in hul slaap sien. Met hierdie kop se kyk sien ek wat môre gaan gebeur al klaar. As ek in jou se oge kyk, sal ek jou kan vertel van jouself. Maar ek word moeg van kyk en sien en sien. Hierdie is my storie wat ek saam met Miesa geleef het. Miesa en die twee broertjies, Harry en Barend.Miesa en Siena se lewens is van vroeg af vervleg, nog voor Miesa se geboorte. Hierdie is hulle verhaal, oor die jare op die plaas en in die winkel en daarna, nadat Miesa haar weg na die buitewêreld en ’n nuwe lewe gevind het.

Who reads Score My 'N Gwai?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Marlize Hobbs [Hobbs, Marlize]
Publisher
Human & Rousseau
Published
2013
Language
AF
Category
work of fiction

More by Marlize Hobbs [Hobbs, Marlize]

Browse all works by Marlize Hobbs [Hobbs, Marlize]

Similar books