Skip to content

Opening book details…

Can I read Is weer Sagie : 'n roman on EtoBox?

Is weer Sagie : 'n roman by Jan van Tonder is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Is weer Sagie : 'n roman about?

Hierdie is die tweede roman in die drieluik wat Jan van Tonder beoog oor die jong man Sagie en sy lewe van onskuld en halfverstaan. Dit hervat Sagie se verhaal vier jaar nadat hul bure die De Wets met hul dogter Ansie vertrek het uit die Ladismith-distrik in die Klein-Karoo. Sagie boer steeds saam met sy pa, Barend, maar wanneer hy ook al ’n tydjie kan afstaan, bou Sagie aan Ansie se huis: hy glo dat Ansie sal terugkeer sodra daar rook uit die skoorsteen trek ... Sagie se kinderlike geloof en onrealistiese verwagting kwel Barend al hoe meer. Hy weet sy hart is nie meer sterk nie en sy kommer oor die dag dat hy nie meer daar sal wees om sy seun teen die werklikheid te beskerm nie vreet aan hom. Is weer Sagie is ’n aangrypende, deerniswekkende leeservaring oor Sagie se groei na volwassewording. Die trefkrag van die verhaal lê in die fyn en onderbeklemtoonde uitbeelding van emosies in hierdie wêreld van eenvoud en onskuld. Soos die eerste roman oor Sagie is hierdie weer eens ’n diep-menslike verhaal wat tot baie lesers sal spreek.

Who reads Is weer Sagie : 'n roman?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Jan van Tonder
Publisher
Human & Rousseau ( PTY) Ltd
Published
2013
Language
AF
ISBN
9781920625870
Category
work of fiction
Subjects
Fiction, Contemporary Fiction

More by Jan van Tonder

Browse all works by Jan van Tonder

Similar books