Opening book details…
Can I read Vyftien Minute (eboek);n Roman on EtoBox?
Vyftien Minute (eboek);n Roman by (author) Karen Kingsbury is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Vyftien Minute (eboek);n Roman about?
New York Times topverkoperskrywer, Karen Kingsbury, bewys in Vyftien minute waarom sy een van die wêreld se gunsteling romanskrywers is met ’n treffende verhaal oor die prys en opofferings van roem. Vyftien minute vertel die verhaal van Zack Dylan, ’n aantreklike drie-en-twintigjarige met ’n groot droom. Hy wil graag op spoggeleenthede vir rekord-gehore sing en sal enigiets doen om dit te bewaarheid. Maar Zack het ook ’n belofte gemaak aan sy meisie, Reese, wat versoek het dat hy deelneem aan die gewilde realiteitsreeks, Vyftien minute. Saam met hierdie belofte het hy haar verseker dat roem nooit in die weg van sy verhouding met God sal kom nie. Zack raak oornag een van die land se gewildste deelnemers en word vergelyk met ’n jong Tim McGraw. Soos wat sy gewildheid toeneem, word hy gevra om sy geloof te verswyg en nie sy oortuigings bekend te maak nie. Maar op die kruin van sy sukses laat sy keuses hom op die rand van ’n persoonlike tragedie. Sal hy betyds die gevaarligte van roem raaksien? Of sal hy alles waarvoor hy eens lief was opgee vir vyftien minute van roem? Vyftien minute verken opofferings, karakterbou in moeilike tye en die prys wat jy kan betaal vir roem en rykdom – tre
Who reads Vyftien Minute (eboek);n Roman?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- (author) Karen Kingsbury
- Publisher
- Struik Christian Media
- Published
- 2013
- Language
- AF
- ISBN
- 9781415326015
- Category
- work of fiction
More by (author) Karen Kingsbury
Browse all works by (author) Karen Kingsbury
Similar books
- Die Brug : 'n roman — Karen Kingsbury (2012)
- n Tweede kans (eBoek) — Tessa Afshar (2015)
- n Lewe sonder beperkings (eBoek) : Inspirasie vir 'n ongelooflike lewe — Nick Vujicic (2014)
- Pippie (eBoek) : Die aangrypende verhaal van 'n klein dogtertjie se wonderbaarlike stryd om oorlewing, en geloof wat alles oorwin — Anice Kruger & Colleen Naudé Kruger (2013)
- Die familie van Jesus (eBoek) — Karen Kingsbury (2015)
- 90 minute in die hemel (eBoek): n Ware verhaal van dood en lewe — Don Piper & Cecil Murphey (2007)