Skip to content

Opening book details…

Can I read Grusaam : Die dade en geweldenaars wat Suid-Afrika geruk het on EtoBox?

Grusaam : Die dade en geweldenaars wat Suid-Afrika geruk het by De Wet Potgieter is a nonfiction available to read on EtoBox.

What is Grusaam : Die dade en geweldenaars wat Suid-Afrika geruk het about?

In hierdie boek loop die ondersoekende joernalis De Wet Potgieter terug op die spore van 'n klomp geweldenaars in ons land se geskiedenis. Dié geweldsmisdade, wat van die laat tagtigerjare tot in die nuwe millennium gepleeg is, wissel van fanatiese verregses wat onskuldige medeburgers koelbloedig afmaai, tot geweldenaars wat hoëprofiel-staatsmoorde gepleeg het. Hy neem die leser tot agter die skerms van die mees omstrede voorvalle in ons land. Met sy onverskrokke skryfstyl trek Potgieter jou midde-in die sake in. In Grusaam deel hy inligting wat nog nie voorheen openbaar gemaak is nie. Wat het werklik die nag van 17 Junie 1992 in Boipatong gebeur? Wat was die dryfkrag agter die gru-aanval op Alison Botha? Wat het van die doodgewone polisieman André Stander 'n gewetenlose bankrower gemaak? Wie het eerste die verband tussen Gert van Rooyen se slagoffers en 'n moontlike mensehandelsaak raakgesien? Potgieter vertel hoe hy as joernalis te werk gegaan het om verslag te doen oor elk van dié interessante, grusame sake. Hierdie boek neem jou terug na die bloedige koerantopskrifte van gister

Who reads Grusaam : Die dade en geweldenaars wat Suid-Afrika geruk het?

It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.

Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.

Author
De Wet Potgieter
Publisher
Zebra Press
Published
2015
Language
AF
ISBN
9781770229136
Category
nonfiction
Subjects
Biography, Memoir, True Crime

More by De Wet Potgieter

Browse all works by De Wet Potgieter

Similar books