Opening book details…
Can I read Die onbekende Van Gogh: Die lewe van Cornelis van Gogh, van Nederland tot Suid-Afrika on EtoBox?
Die onbekende Van Gogh: Die lewe van Cornelis van Gogh, van Nederland tot Suid-Afrika by Chris Schoeman is a nonfiction available to read on EtoBox.
What is Die onbekende Van Gogh: Die lewe van Cornelis van Gogh, van Nederland tot Suid-Afrika about?
Daar is al baie geskryf oor Vincent van Gogh en sy onstuimige verhouding met sy broer Theo. Maar min mense weet dat daar ’n derde Van Gogh-broer was: Cornelis, wat in Nederland grootgeword het maar in Suid-Afrika gewerk, getrou en gesterf het. Cor, die seun van ’n Protestantse predikant, het sy jeugjare in verskeie klein Nederlandse dorpies deurgebring. Daar het hy en sy kunstenaarbroer gedurende idilliese vakansies saam in die platteland gaan stap, voordat die Van Gogh-gesin deur teenspoed en tragedies oorval is. Die 22-jarige Cor het in 1889 na Suid-Afrika gekom en as ingenieur by die goudmyne en later die spoorweë gewerk. Tydens die Anglo-Boereoorlog het hy hom by die Boere geskaar, eers as ’n spoorwegingenieur en later as lid van ’n kommando in die Vrystaat, waar hy in 1900 op dieselfde tragiese wyse as sy beroemde broer gesterf het. Die Onbekende Van Gogh laat herleef Suid-Afrika in die stormagtige laaste dekade van die negentiende eeu; vertel die persoonlike verhaal van ’n jong uitlander soos onthul in briewe en ander argiefstukke; en werp lig op sy verhouding met sy beroemde broer Vincent. Hierdie boek bied nuwe insigte wat op oorspronklike navorsing gegrond is en li
Who reads Die onbekende Van Gogh: Die lewe van Cornelis van Gogh, van Nederland tot Suid-Afrika?
It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.
Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.
- Author
- Chris Schoeman
- Publisher
- Zebra Press
- Published
- 2015
- Language
- AF
- ISBN
- 9781770227941
- Category
- nonfiction
- Subjects
- Historical Fiction, Historical, Fiction
More by Chris Schoeman
Browse all works by Chris Schoeman
Similar books
- Die Griekwastad Moorde: Die misdaad wat Suid-Afrika geruk het — Jacques Steenkamp (2014)
- Binnekring van Spookasems: Stories oor die lewe — Herman Lategan (2014)
- Geskiedenis van Suid-Afrika - Van Voortye tot Vandag — Fransjohan Pretorius (2012)
- Die Vrou Van Suid-afrika — CJ Langenhoven
- Die Verdwyning Van Mina Afrika — Zuretha Roos (1995)
- AFR 005b Die Pad van Waarheid tot die Lewe Afrikaanse Vertaling — God