Skip to content

Opening book details…

Can I read Waar die verlede leef (eBoek) on EtoBox?

Waar die verlede leef (eBoek) by Karen Kingsbury is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Waar die verlede leef (eBoek) about?

Karen Kingsbury het ’n wonderlike talent om haar lesers só te betrek dat hulle waarlik omgee om te weet wat met die karakters gebeur. Sy vang die menslike emosies en worsteling aangrypend vas sodat karakters lewe kry. In WAAR DIE VERLEDE LEEF ontmoet lesers vir Ellen Barrett in haar reis deur die verlede. Ná haar pa se skielike dood, moet sy teruggaan na die plattelandse dorpie waar sy grootgeword het en ’n week daar deurbring saam met ’n gesin wat lyk of hulle mekaar nie meer liefhet nie. In die proses moet sy ook nog rekening hou met ’n man wat eens op ’n tyd haar hele lewe was. Hierdie boek bied ’n groot verskeidenheid situasies: die goeie, die slegte en ook die onaangename. Dit bring die hede en verlede bymekaar en vertel hoe ’n familie die verlies van ’n geliefde verwerk. En bo alles bring dit geloof in fokus sonder om prekerig te wees. WAAR DIE VERLEDE LEEF is ’n lees-moet vir elkeen wat soms in sy eie gister verdwaal. Dit bring selfondersoek en uiteindelik troos.

Who reads Waar die verlede leef (eBoek)?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Karen Kingsbury
Publisher
Christelike Uitgewers Maatskappy
Published
2005
Language
AF
ISBN
9781770001909
Category
work of fiction
Subjects
Fiction

More by Karen Kingsbury

Browse all works by Karen Kingsbury

Similar books