Skip to content

Opening book details…

Can I read Dit Was Oorlog Van Afkak Tot Bosbefok on EtoBox?

Dit Was Oorlog Van Afkak Tot Bosbefok by Jacqui Thompson is a nonfiction available to read on EtoBox.

What is Dit Was Oorlog Van Afkak Tot Bosbefok about?

In die 1970’s, 1980’s en vroeë 1990’s is honderde duisende jong mans vir militêre diensplig opgeroep. Die meeste het streng fisiese opleiding ondergaan en baie het aan die oorlog in noord-Namibië en Angola deelgeneem. Hierdie boek is ’n versameling besinnings oor en herinneringe uit daardie tyd, byeengebring deur JH Thompson wat onderhoude met voormalige nasionale dienspligtiges gevoer het.Bydraers sluit in gewone soldate en Spesmaglede, sjefs, medics en helikoptervlieëniers. Hulle bied ’n verskeidenheid van standpunte oor inklaar, opleiding, inspeksie, lyfwegsteek, grenspatrollies, geheime operasies en oorlogvoering, en dan die heraanpassing by die lewe op civviestraat.Die boek is ’n boeiende werk wat die gees en atmosfeer vasvang, die daaglikse roetine, die verveling, vrees, kameraderie en ander intense ervarings van ’n SAWsoldaat. Vir elkeen wat diensplig meegemaak het, sowel as hulle familie en vriende, is hierdie boek ’n moet.JH Thompson is in Spanje en Suid-Afrika opgevoed en was ook ’n veldwagter en toer gids. Sy woon en skryf in Johannesburg. Sy werk as ’n vryskutjoernalis vir koerante, tydskrifte en webwerwe.

Who reads Dit Was Oorlog Van Afkak Tot Bosbefok?

It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.

Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.

Author
Jacqui Thompson
Publisher
Zebra Press
Published
2012
Language
AF
Category
nonfiction

More by Jacqui Thompson

Browse all works by Jacqui Thompson

Similar books