Opening book details…
Can I read Vlieger : En die Gevare Van die Close Dance on EtoBox?
Vlieger : En die Gevare Van die Close Dance by Kalmer, Harry is a nonfiction available to read on EtoBox.
What is Vlieger : En die Gevare Van die Close Dance about?
Di stories, wat reeds sterk aanklank gevind het by Rapport-lesers en teatergehore regdeur die land, speel af in n wit Johannesburgse voorstad, langs die treinspoor en tussen die mynhope. AGTERGROND: Dit is n voorstad met skole, n rooigordyn-fliek, n OK Bazaar en die Hertzog- en Strijdomtorings op die horison. n Voorstad waar pas met die trein werk toe ry en mas by die huis bly. Waar die strate na die maande van die jaar genoem is. Dis in di geweste waar die elfjarige Matthys Bothma deur die Blou Trein gestamp word. Op wonderbaarlike wyse oorleef hy en kry terstond die bynaam Vlieger. Die sestiger- en sewentigerjare word hier vars en helder herskep. Nostalgiese verhale met n stewige skoot humor, en dikwels trane sm met die lagbuie. OOR DIE OUTEUR: Harry Kalmer is op 21 November 1956 in Bellville gebore. Sy eerste kortverhaal, Man wat deur n opblaasmatras vermoor is, is in 1982 in Tydskrif vir Letterkunde gepubliseer. Sy eerste dramas is in die tagtigs opgevoer, soos Bloed in die strate en Die wit van hulle o. Dit is ook in hierdie tyd wat hy as kopieskrywer begin werk. Sy eerste kortverhaalbundel, Die waarheid en ander stories, verskyn in 1989. Die afgelope paar jaar is Harry se ton
Who reads Vlieger : En die Gevare Van die Close Dance?
It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.
Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.
- Author
- Kalmer, Harry
- Publisher
- Queillerie Uitgewers/ Publishers
- Published
- 2012
- Language
- AF
- ISBN
- 9780795800429
- Category
- nonfiction
More by Kalmer, Harry
Browse all works by Kalmer, Harry
Similar books
- Stories Van die Kantlyn — Theuns Stofberg (2016)
- ’n Venster vir die son : Waar liefde en lig woon — Helena Hugo (2010)
- Die Hand Wat die Spykers Ingeslaan Het — J. Fletcher Ray (1941)
- Uit die Dagboek Van 'N Vrou — Audrey Blignault (2011)
- Die wet van die liefde (Jasmyn) — Anita du Preez (2011)
- Vreedsame revolusie : Uit die enjinkamer van die onderhandelinge — Niël Barnard; Tobie Wiese (2017)