Opening book details…
Can I read Vreedsame revolusie : Uit die enjinkamer van die onderhandelinge on EtoBox?
Vreedsame revolusie : Uit die enjinkamer van die onderhandelinge by Niël Barnard; Tobie Wiese is a nonfiction available to read on EtoBox.
What is Vreedsame revolusie : Uit die enjinkamer van die onderhandelinge about?
In die vroeë 1990's is Suid-Afrika op 'n mespunt. Nelson Mandela is uiteindelik vry, maar 'n vreedsame politieke oorgang lyk byna onmoontlik. Links én regs staan gereed om die wapen op te neem. Te midde van dié dreigende geweld, met die land se toekoms op die spel, kom die grootliks onvoorbereide en koerslose NP-regering teen die ANC te staan by Kodesa. As hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) is Niël Barnard sentraal tot dié onstuimige proses, wat telkens byna ontspoor. Barnard was daar die dag toe die altyd-kalm Nelson Mandela sy humeur verloor en teen FW de Klerk begin uitvaar. Hy het eerstehands beleef hoe die morele hoëgrond deur die NP se vingers glip en die ANC die oorhand kry. Dié boek verskaf Niël Barnard se indringende blik op dit wat agter die skerms afgespeel het by Kodesa. Hy onthul ook hoe vertrouensbande tussen die ANC en NI gesmee is tydens geheime ontmoetings in Europese hotelkamers, en skryf oor sy wedervaringe in Moskou saam met die Russiese KGB.
Who reads Vreedsame revolusie : Uit die enjinkamer van die onderhandelinge?
It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.
Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.
- Author
- Niël Barnard; Tobie Wiese
- Publisher
- Tafelberg-Uitgewers
- Published
- 2017
- Language
- AF
- ISBN
- 9780624079743
- Category
- nonfiction
- Subjects
- Political Science, Social_sciences
More by Niël Barnard; Tobie Wiese
Browse all works by Niël Barnard; Tobie Wiese
Similar books
- Rewolusie Van die Hart : Twee Vroue -- Twee Lande -- Een Stryd — Adriana Faling (2014)
- Brugbouers: Die Reitz-video en die pad na versoening — Rudi Buys (2018)
- Omega, Oor en Uit: Die Storie Van 'N Opstandige Troep — Verster, François (2020)
- Israel reeks: Omnibus 1: Marzanne Leroux-Van der Boon (Israel-reeks omnibus) — Marzanne Leroux-Van Der Boon (2020)
- Dans van die engele (eBoek) — Karen Kingsbury (2015)
- Hoerkind: Die memories van ’n randeier — Herman Lategan (2022)