Opening book details…
Can I read Katryn : Vrou van die Richtersveld on EtoBox?
Katryn : Vrou van die Richtersveld by Jan Huisamen is a book available to read on EtoBox.
What is Katryn : Vrou van die Richtersveld about?
Hierdie aangrypende roman oor ’n ongeletterde Nama-vrou van die Richtersveld speel af in die 1950’s. Katryn Jonis word van moord aangekla, maar sy kom agter die pro deo advokaat glo nie in haar onskuld nie en besluit dan om haar eie verdediging in die hof te behartig. Die vindingryke en berekende wyse waarop die reguit en passievolle Katryn die waarheid uit die staat se getuies in die hof trek, boei die leser deurgaans. Daar is baie vrae: Wie het dan die moord gepleeg, en hoekom? Hoekom het Abraham Klink en sy familie die Jonis-familie deur die jare so getreiter? Want waar Katryn en Salmon ook al geboer en gewoon het op die walle van die Grootrivier – by Kortdoorn, by Grootderm – daar het die Klinke hulle op ’n slinkse manier skade berokken. Totdat Katryn op ’n dag gedryf word tot optrede met ’n vreeslike nadraai. Omring deur vyandige getuies veg sy vir haar lewe in ’n hof in Kaapstad.
- Author
- Jan Huisamen
- Publisher
- Human & Rousseau ( PTY) Ltd
- Published
- 2012
- Language
- AF
- ISBN
- 9780798158930
- Subjects
- True Crime, Fiction, Historical Fiction
- Rating
- 4.03 / 5 (27 ratings)
- Updated
- 2026-03-14
More by Jan Huisamen
Browse all works by Jan Huisamen
Similar books
- Die Verhaal Van ʼN Vrou, ʼN Leeu En ʼN Hoenderhen — Jacoba M Gilfillan (1995)
- Audrey Blignault : Uit die dagboek van 'n vrou (2011)
- Die Spreuke 31-vrou: 31 tydlose waarhede vir die moderne vrou — Winckler, Aletté (2018)
- Fees Van die Ongenooides — P. G. Du Plessis (2011)
- Joost en Amor - Agter Die Skerms — Gavin Prins (2013)
- Die Ander vrou — Kristel Loots (2013)