Opening book details…
Can I read Fees Van die Ongenooides on EtoBox?
Fees Van die Ongenooides by P. G. Du Plessis is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Fees Van die Ongenooides about?
Dit is die jaar 1901. Die son het gesak oor ’n verskroeide landskap, en die landskap verwelkom die duister. Die doringdraad en tentrye van die konsentrasiekamp is nog net ’n swart vlek op die vlakte. En aan die rand hiervan gloei ’n tent soos ’n lantern. Diegene wat vanuit die duister na hierdie tent sou staar, sou teen die helder tentdoek die silhoeët sien van ’n man wat oor die klawerbord van ’n klavier buig. Die een wat vanuit die nag sou kyk, sou ook op die kampbed die regop gestalte van ’n sittende vrou kon uitmaak. Diegene wat vanuit die kamp sou luister, hulle wat nie reeds volledig deur die stryd tussen lewe en dood ingeneem is nie, sou dalk agter die onbeholpe klavierspel van die man die vergeefse smagting hoor, agter die wankelende note die stilte wat groter is as enige geluid.Jare later buig majoor Philip Brooks in ’n biblioteek oor ’n vergelende foto. En hy probeer vasstel wat dit is wat hy op daardie foto sien. Hy probeer onthou wat gebeur het. Dit was hy in daardie tent. Die vrou op die bed was die mooiste vrou wat hy nog gesien het. Die klavier het gekom uit haar huis, een van die plaashuise wat sy soldate afgebrand het. Nou probeer hy kyk met die oog van Joey Drew,
Who reads Fees Van die Ongenooides?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- P. G. Du Plessis
- Publisher
- Tafelberg-Uitgewers
- Published
- 2011
- Language
- AF
- ISBN
- 9780624060710
- Category
- work of fiction
- Subjects
- Fiction, Historical Fiction, Literary Fiction
More by P. G. Du Plessis
Browse all works by P. G. Du Plessis
Similar books
- ’n Stukkie van die legkaart — Rina Venter (2018)
- Die Hart Van Die Vyf Tale Van Die Liefde — Gary Chapman (2012)
- Alfabet Van die Voëls — S. J. Naude (2011)
- Fees Van Versoening — Anna Penzhorn (2017)
- Die Pikkewouters van Amper-stamperland — Marié Heese; Cora Coetzee (2011)
- Die Val Van die Dice — Pat Stamatélos (2011)