Opening book details…
Can I read Een Nag in Die Paradys (M&B) on EtoBox?
Een Nag in Die Paradys (M&B) by Maisey Yates is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Een Nag in Die Paradys (M&B) about?
Al haar mees eksotiese fantasieë gaan tot die werklikheid oorborrel. Clara Davis weet die oomblik toe die woord “ja” oor haar lippe glip, dat sy haar in iets bo haar vuurmaakplek begewe. Presies hoe is sy veronderstel om op haar baas se luukse wittebrood voor te gee sy is sy verloofde? Zack Parsons se reël om nie met personeel uit te gaan nie, het verhoed dat hy meer van Clara as haar bakkersvoorskoot sien. Maar nou sien hy haar in ’n heel ander, redelik meer verleidelike lig. As hulle toegee aan een aand van verleiding, behoort dit genoeg te wees om hulle nuutgevonde drange te bevredig . . . Of dalk nie? **
Who reads Een Nag in Die Paradys (M&B)?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Maisey Yates
- Publisher
- Jacklin Enterprises
- Published
- 2014
- Language
- AF
- Category
- work of fiction
More by Maisey Yates
Browse all works by Maisey Yates