Opening book details…
Can I read Die Neus : 'n Raaiselroman on EtoBox?
Die Neus : 'n Raaiselroman by Deborah Steinmair is a book available to read on EtoBox.
What is Die Neus : 'n Raaiselroman about?
’n Verbeeldingryke speurroman of ’n swart komedie; hoe mens dit ook al lees, hierdie verhaal met sy fantasmagoriese oomblikke beweeg teen ’n vaart wat lesers sal meesleur en vermaak. Die eksentrieke hoofkarakter met die haakneus, Agathe Gruber, het uitsonderlike psigiese opspoorgawes maar sy is nogal menssku. Gelukkig word die dinamiese, charismatiese eks-sanger Jesse haar bondgenoot. Die ontrafeling van die moord op Aga se ma, Rosalie Schwarzbraun, en op die olfaktoriese wetenskaplike Boas Birkenbaum, haar biologiese pa, geskied boonop met die hulp van Claude, die rowwejack mechanic-buurman wat nooit op sy mond geval is nie. Die intrige spin vinnig ‘n web wat selfs die Chinese Mafia insluit en beweeg van ’n klein Vrystaatse dorpie na Pretoria. Ongewoon en boeiend. ‘n Vaardige skrywer met ‘n goeie oog, ‘n heerlike sin vir humor en fyn taalhantering. Die karakters is interessant en die storie is verleidelik.– Hettie Scholtz ’n Vars bries tussen die hedendaagse misdaadverhale en rillers. Hier is ’n uitstekende storieverteller aan die woord. Dis ’n “annerlike” roman wat in menige opsig ’n leesplesier is en ten spyte van sy ligte aanslag nie sonder diepte is nie, versteek soos dit mag
- Author
- Deborah Steinmair
- Publisher
- Human & Rousseau ( PTY) Ltd
- Published
- 2012
- Language
- AF
- ISBN
- 9780798152969
- Subjects
- Mystery, Literary Fiction, Fiction
Other editions & translations
More by Deborah Steinmair
Browse all works by Deborah Steinmair
Similar books
- 'n Eggo in die duisternis (eBoek) — Francine Rivers (2001)
- ’n Duisend stories oor Johannesburg – ’n stadsroman — Harry Kalmer (2014)
- Die Waarde Van Stil Bure — Zelda Bezuidenhout (2021)
- Die Daniel-plan (eBoek): 40 dae tot 'n gesonder lewe — Warren, Rick & Amen, Daniel & Hyman, Mark (2014)
- Waar die verlede leef (eBoek) — Karen Kingsbury (2005)
- Audrey Blignault : Uit die dagboek van 'n vrou (2011)