Opening book details…
Can I read Van Sprokie Tot Tragedie in die Kollig on EtoBox?
Van Sprokie Tot Tragedie in die Kollig by Salzwedel, Ilse is a nonfiction available to read on EtoBox.
What is Van Sprokie Tot Tragedie in die Kollig about?
Die tragedie wat op Valentynsdag 2013 Reeva Steenkamp se lewe kortgeknip en Oscar Pistorius se status as internasionale sportheld aan skerwe laat spat het, en die ongekende mediadekking van die sensasionele moordverhoor daarna, het verreikende gevolge op vele terreine gehad. Soos nog nooit tevore nie het die kollig geval op fasette wat ons lewens op talle terreine raak: die manier waarop regspleging in Suid-Afrika geskied; hoe sosiale en nuusmedia opinies genereer, beïnvloed en rapporteer; die publiek se obsessie met heldestatus; en die intriges wat van minnaars moordenaars maak. Vir hierdie boek het Ilse Salzwedel deur 'n vloedgold menings gesif om sin te maak van die Oscar-saak. 'n Fassinerende prentjie ontvou waarin sleutelaspekte ontleed word, soos die belang van forensiese besonderhede, die kundigheid van polisie- en regsbeamptes, die rol van die staat en die verdediging in die hof, die effek van mediadekking op die publiek se persepsies, en nog meer. In die toeganklike, nugtere en nie-sensasionele styl waarvoor dié gerespekteerde joernalis bekend is, vra die skrywer: watter lesse hou 'n tragedie soos hierdie in vir vandag se samelewing?
Who reads Van Sprokie Tot Tragedie in die Kollig?
It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.
Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.
- Author
- Salzwedel, Ilse
- Publisher
- Penguin Random House South Africa
- Published
- 2014
- Language
- AF
- ISBN
- 9780143531562
- Category
- nonfiction
More by Salzwedel, Ilse
Browse all works by Salzwedel, Ilse
Similar books
- Troepie Van Blougat tot Bosoupa — Cameron Blake (2010)
- Bewys Van Die Hemel — Eben Alexander (2013)
- Ralph Haynes – Godfather van die Wes-Rand — Plessis, Izak du (2018)
- Moord op Griekwastad. Die storie van die Steenkamp-treurspel — Charné Kemp (2014)
- Die onbekende Van Gogh: Die lewe van Cornelis van Gogh, van Nederland tot Suid-Afrika — Chris Schoeman (2015)
- Die Verdwyning Van Mina Afrika — Zuretha Roos (1995)