Skip to content

Opening book details…

Can I read Uit die Dagboek Van 'N Vrou on EtoBox?

Uit die Dagboek Van 'N Vrou by Audrey Blignault is a nonfiction available to read on EtoBox.

What is Uit die Dagboek Van 'N Vrou about?

Audrey Blignault was vir ’n paar generasies lesers die mees geliefde skrywer in Afrikaans. Dit is sy nog steeds. Uit die dagboek van ‘n vrou sal vir haar bewonderaars toegang bied tot haar gewilde essays wat lank reeds uit druk is. Dit sal ook nuwe lesers lok, want Audrey se aanslag is onweerstaanbaar: haar uitbeelding van ‘n bepaalde tyd en plek is onverbeterlik, telkens fyn waargeneem en sintuiglik ryk; haar deernis en begrip vir mense; die afwisseling van erns en humor, lewenswysheid, selfspot, refleksie, vreugde en verdriet. In haar geselskap beleef die leser nooit ‘n enkele oomblik van verveling nie. Hierdie versameling is uitgesoek deur Audrey se dogter, Marié Heese. Die soektog na essays wat Audrey se lewensverhaal in haar eie woorde vertel, het ‘n merkwaardige resultaat opgelewer. Verspreid oor die nege bundels uit haar Sarie-rubrieke, gepubliseer oor ‘n paar dekades, het Audrey haar lewe in sy volheid weergegee. Tesame met van haar verhale in Dit reën rose kan die leser met vreugde meeleef: haar kinderjare in Bredasdorp; studentejare, eerste huwelik, moederskap; die skok en stadige herstel ná die gruwelike ongeluk waarin lewensmaat sterf; tyd van eensaamheid; tweede huweli

Who reads Uit die Dagboek Van 'N Vrou?

It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.

Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.

Author
Audrey Blignault
Publisher
Tafelberg-Uitgewers
Published
2011
Language
AF
ISBN
9780624061007
Category
nonfiction
Subjects
Memoir, Biography, Entertainment Biography

More by Audrey Blignault

Browse all works by Audrey Blignault

Similar books