Opening book details…
Can I read Die Slegte Vrou on EtoBox?
Die Slegte Vrou by Reyneke, A is a nonfiction available to read on EtoBox.
What is Die Slegte Vrou about?
Tien jaar ná die moord op haar man, en die opspraakwekkende hofsaak, probeer Lente met haar lewe aangaan. Nuwe dorpie, nuwe bure, kunsklasse vir laerskoolkinders. Maar haar verlede haal haar in. 'n Ou kennis spoor haar op, en haar nuwe lewe word bedreig. Gaan sy weer vlug, soos sy soveel keer in die verlede gedoen het? Of gaan sy hierdie keer veg?Sy het rustig geraak, hier op Klipgooi. Vriende gemaak, 'n tentatiewe verhouding begin. Alles hang nou in die weegskaal. En sy sal enigiets doen om die verlede finaal te besweer.
Who reads Die Slegte Vrou?
It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.
Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.
- Author
- Reyneke, A
- Publisher
- Boekeniers
- Published
- 2016
- Language
- AF
- Category
- nonfiction