Skip to content

Opening book details…

Can I read Ek Droom Van ’N Droom on EtoBox?

Ek Droom Van ’N Droom by Maretha Maartens is a book available to read on EtoBox.

What is Ek Droom Van ’N Droom about?

EK DROOM VAN ’N DROOM is Elsje Neethling Blair se verhaal van haar 20 jaar lange saamleef met kanker. Saam met Maretha Maartens vertel sy van die seer en die onsekerheid, maar ook die geloof en die blyke van God se genade en deel agt bladsye volkleurfoto’s uit haar persoonlike album. Bydraes deur geliefdes, onder andere Olimpiese gouemedalje-wenner boetie Ryk Neethling en kleinsus Jean-Marié, wys hoe die stryd teen kanker elkeen in ’n gesin vir altyd verander.

Author
Maretha Maartens
Publisher
Christelike Uitgewers Maatskappy
Published
2012
Language
AF
ISBN
9781431609178

More by Maretha Maartens

Browse all works by Maretha Maartens

Similar books