Skip to content

Opening book details…

Can I read Die vreemdeling (eBoek) on EtoBox?

Die vreemdeling (eBoek) by Lynn N. Austin is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Die vreemdeling (eBoek) about?

DIE VREEMDELING vertel die verhaal van Eliza wat tien jaar tevore na Wyatt-boorde gekom het. Nou is sy ’n weduwee met drie kinders en het ’n berg skuld wat sy alleen moet wegwerk. Maar sy het geen idee hoe om ’n boord alleen te behartig nie. Wanneer ’n vreemdeling opdaag, dink Eliza dat hy geensins anders is as die ander werksoekers gedurende die Depressie nie. Maar die familiariteit waarmee Gabe na die plaas omsien, laat onbeantwoorde vrae ontstaan. Met ’n kwesbare hart word Eliza in sy wêreld ingetrek. Eliza is ook bang dat Gabe ’n verlede en motiewe wegsteek wat alles in die wiele kan ry waarvoor sy vir haar en haar kinders baklei. DIE VREEMDELING speel af in die vroeë 1900’s en is ’n aangrypende verhaal van lewens wat deur behoeftes en omstandighede, familie en liefde verbind word.

Who reads Die vreemdeling (eBoek)?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Lynn N. Austin
Publisher
Christelike Uitgewers Maatskappy
Published
2014
Language
AF
ISBN
9781431612970
Category
work of fiction

More by Lynn N. Austin

Browse all works by Lynn N. Austin

Similar books