Skip to content

Opening book details…

Can I read Satyn - Omnibus 07 on EtoBox?

Satyn - Omnibus 07 by 3 Skrywers is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Satyn - Omnibus 07 about?

In Wanneer ’n droom waar word moet Carmia Basson na die Vermeuleuns se spoglandgoed verhuis wanneer sy as Margo Vermeulen se assistent aangestel word. Deneys, Margo se kleinseun, wil egter nie vir Carmia op die plaas hê nie. Hoekom vind Carmia die beduiwelde Deneys so onweerstaanbaar? In Dokter Dierbaar moet Vicky Serfontein saam met dokter Paul Venter werk ná hul rampspoedige eerste ontmoeting. Kort voor lank begin sy vrees vir skade aan haar hart, want volgens die skindertonge is Paul Venter ’n regte casanova. In Geërfde liefde moet Nikki Swart noodgedwonge op Kapisya boer vir oorlewing, en rooskleurig is dit beslis nie. Want Jan, die mede-erfgenaam, maak die lewe vir haar onuithoudbaar. Hy is ’n geharde boer, en hy het net een doelwit voor oë: om so gou as moontlik van dié bedorwe stadsjapie ontslae te raak.

Who reads Satyn - Omnibus 07?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
3 Skrywers
Publisher
Tafelberg-Uitgewers
Published
2018
Language
AF
ISBN
9780624084532
Category
work of fiction
Subjects
Fiction, Romance, Literary Fiction

Other editions & translations

More by 3 Skrywers

Browse all works by 3 Skrywers

Similar books