Opening book details…
Can I read Ver in die Wêreld, Sushi! on EtoBox?
Ver in die Wêreld, Sushi! by Koos A. Kombuis is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Ver in die Wêreld, Sushi! about?
Koos Kombuis se veelsydigheid ken geen perke nie. In 'n loopbaan van meer as drie dekades het die gewilde en dikwels omstrede kopdoekdraer hom gevestig as skrywer en sanger wie se invloed ver strek. Terselfdertyd het hy hom onderskei as sosiale en politieke kommentator van formaat. Ver in die wêreld, sushi! is Kombuis se vyfde rubrieke bundel en bevat opiniestukke wat verskyn het in gedrukte en aanlyn-publikasies soos Rapport, De Kat, Taalgenoot, Distrikspos, LitNet en Netwerk24. Met sy kenmerkende satiriese blik spreek Kombuis hom uit oor 'n verskeidenheid onderwerpe: die stommiteite van politici, streke van kinders in openbare plekke, die misterie wat instellings soos die Poskantoor en munisipaliteite aan die gang hou, roeringe in die Afrikaanse musiekbedryf, sensitiwiteite tussen geslagte en gendergroeperinge, die pêrels van wysheid wat haarkapsters in 'n kliënt se skoot laat val ... Maar die bundel re¬ ekteer veel meer as net 'n sardoniese humorsin wat help om gewigtige kwessies in perspektief te stel. Wanneer Koos Kombuis terugkyk oor sy roemryke loopbaan en sin probeer maak van verlies en dood, voer hy lesers mee na streke van die gees wat selde deurgrond word. Ver in die wêr
Who reads Ver in die Wêreld, Sushi!?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Koos A. Kombuis
- Publisher
- Penguin Random House South Africa
- Published
- 2015
- Language
- AF
- ISBN
- 9781770228818
- Category
- work of fiction
- Subjects
- Literary Fiction, Political Science, Fiction
- Rating
- 3.7 / 5 (6 ratings)
- Updated
- 2026-03-14
More by Koos A. Kombuis
Browse all works by Koos A. Kombuis
Similar books
- Ver in die wêreld Kittie — Santie van der Merwe (2017)
- Moord-en-roof : In die kop van 'n baasspeurder — Albert Blake (2013)
- Seks & Drugs & Boeremusiek - die Memoires Van 'N Volksverraaier — Koos A. Kombuis; Etienne Bloemhof (2014)
- Die Mannheim-Sage 01 - Die fortuinsoekers — Lerina Erasmus (2017)
- Diepsee n Keur uit die verhale van E. Kotze,,Tafelberg,11.64,eb,224,,,,20/08/2014,IP,"Sedert die verskyning in 1982 van haar bekroonde debuut, Halfkrone vir die Nagmaal, het E. Kotze haar gevestig as fyn en intieme waarnemer van mens en natuur, veral van die onherbergsame Weskus. Die lot van vroue en kinders in die ruwe Sandveld, die swaarkry van — E. Kotze (2014)
- Die Rooikop En die Redakteur En Ander Stories: 1955-1959 — André P. Brink; saamgestel deur Cecilia van Zyl (2018)