Opening book details…
Can I read 1 Recce, volume 2: Agter vyandelike linies on EtoBox?
1 Recce, volume 2: Agter vyandelike linies by Alexander Strachan is a nonfiction available to read on EtoBox.
What is 1 Recce, volume 2: Agter vyandelike linies about?
1 Recce: Agter vyandelike linies neem die leser tot in die Recces se "binnekamer". In hul eie woorde vertel Recce-operateurs van die lewensgevaarlike operasies wat hulle onder groot geheimhouding in die laat 1970's in Angola, Rhodesië en Mosambiek uitgevoer het. Operateurs sweet in vliegtuie of in duikbote diep onder die see. Hulle trotseer in die nagdonker riviere vol krokodille. Recces plaas springstof in 'n tonnel diep in vyandelike gebied en omskep 'n groot brandstofbergingsplek in 'n Angolese hawestad in 'n vlammehel. Daar was hewige vuurgevegte, oorwinnings, maar ook verliese . . . Dié wat daar was vertel van die spanning, afwagting, vrees, adrenalien, moegheid, dors en hartseer wat hulle beleef het, maar ook van die humoristiese momente en die hegte vriendskapsbande wat hulle gesmee het. 1 Recce: Agter vyandelike linies is Alexander Strachan, bekroonde skrywer en gewese Recce, se vervolg op sy topverkoper 1 Recce: Die nag behoort aan ons.
Who reads 1 Recce, volume 2: Agter vyandelike linies?
It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.
Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.
- Author
- Alexander Strachan
- Publisher
- Tafelberg-Uitgewers
- Published
- 2020
- Language
- AF
- ISBN
- 9780624085218
- Category
- nonfiction
- Subjects
- History, Military History, Humanities
More by Alexander Strachan
Browse all works by Alexander Strachan
Similar books
- Recce: Kleinspan-operasies agter vyandelike linies — Koos Stadler (2015)
- 1 Recce: Die nag behoort aan ons [Afrikaans] — Alexander Strachan (2018)
- Agter die Magalies, Deel 1 — B.K. de Beer (2013)
- Bloed Op Haar Hande: Vroue Agter Tralies — Spuy, Carla van Der (2015)
- Arné Söderlund & Douw Steyn — Ystervuis uit die see (2018)
- Goedheid en guns : Agter my swirlkous — Jenna-Leigh February (2014)