Opening book details…
Can I read 1 Recce: Die nag behoort aan ons [Afrikaans] on EtoBox?
1 Recce: Die nag behoort aan ons [Afrikaans] by Alexander Strachan is a nonfiction available to read on EtoBox.
What is 1 Recce: Die nag behoort aan ons [Afrikaans] about?
1 Recce. Een van die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenhede in die Suid-Afrikaanse Weermag. Dié manne - superfiks en bomenslik taai - het vir niks gestuit nie. Hulle het telkens hul lewe op die spel geplaas in geheime operasies, wat meestal in die nag, ver agter vyandelike linies uitgevoer is. Dekades lank is oor dié geheime sendings geswyg. Nou, vir die eerste keer, openbaar die Recces se legendariese bevelvoerders besonderhede oor verskeie polities sensitiewe operasies. Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self ’n gewese Recce, vertel die volle verhaal van 1 Recce se ontstaan, geskiedenis en rol in die Bosoorlog. Ná jare van mites en geheimhouding gee dié boek ’n binneblik op die Recces en die werk wat hulle onsigbaar agter die skerms gedoen het.
Who reads 1 Recce: Die nag behoort aan ons [Afrikaans]?
It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.
Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.
- Author
- Alexander Strachan
- Publisher
- Tafelberg Publishers, Limited
- Published
- 2018
- Language
- AF
- ISBN
- 9780624081494
- Category
- nonfiction
- Subjects
- Science, History, Military
Other editions & translations
More by Alexander Strachan
Browse all works by Alexander Strachan
Similar books
- 1 Recce, volume 2: Agter vyandelike linies — Alexander Strachan (2020)
- Recce: Kleinspan-operasies agter vyandelike linies — Koos Stadler (2015)
- Ratels aan die Lomba: Die storie van Charlie-eskadron — Leopold Scholtz (2017)
- Broers in die Stryd: Hollanders in die Anglo-Boereoorlog — Chris Schoeman (2012)
- Diensplig: Hoekom stotter ons pa's so? — Anelia Heese (2023)
- Hugenote aan die Kaap, dese wilde en woeste landen Afrikaans Edition — Philippa van Aardt and Elaine Ridge (2022)