Skip to content

Opening book details…

Can I read Waar Liefde Begin on EtoBox?

Waar Liefde Begin by Wyk, Schalkie van is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Waar Liefde Begin about?

Lani Taljaard en haar beste vriendin besluit dis tyd om op hul eie voete te staan. Hulle is jong, gekwalifiseerde joernaliste en benodig lewenservaring en genoeg geld om die pot aan die kook te hou. Die skilderagtige kusdorpie Silwersee is net die regte plek om dit te doen. Lani wens haarself nou al jare lank geluk omdat geen man nog daarin kon slag om haar gedissiplineerde emosies te versteur nie. Dokter Jan-Erik van Eeden met sy onbetwisbare selfversekerdheid is egter die oorsaak van onbekende sensasies. Dié donkerkopman met die silwergrys oë laat haar siel nie met rus nie en Lani hou nie daarvan om nie in beheer te voel nie. Hoekom beveel tant Marcia boonop vir Lani om nie vir haar ma van Jan-Erik se teenwoordigheid te vertel nie? Wat het jare gelede tussen die Van Eedens en die Taljaards skeefgeloop?

Who reads Waar Liefde Begin?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Wyk, Schalkie van
Publisher
Tafelberg-Uitgewers
Published
2017
Language
AF
ISBN
9780624083658
Category
work of fiction
Subjects
Romance, Fiction

More by Wyk, Schalkie van

Browse all works by Wyk, Schalkie van

Similar books